QRpedia

QRpedia

'n QRpedia-kode, wat gedekodeer word tot die URL http://en.qrwp.org/QRpedia, word algemeen as QRpedia se kenteken gebruik.
URL http://www.qrpedia.org/
Kommersieel? Nee
Soort webwerf
Registrasie Nee
Beskikbare tale Veeltalig
Gelanseer 9 April 2011
Huidige status Aanlyn

QRpedia is 'n mobiele web-gebaseerde stelsel wat QR-kodes gebruik om Wikipedia artikels aan gebruikers in hulle voorkeurtaal te lewer.[1][2][3] Dis maklik om QR-kodes te skep wat na 'n spesifieke URL wys, maar QRpedia voeg verdere funksionaliteit by, deur die gebruiker na die betrokke artikel in die taal van sy keuse aan te stuur.

'n Besoeker gebruik 'n selfoon om inligting oor 'n voorwerp in 'n museum te lees.
  1. Eden, Terence (3 April 2011). "Introducing QRpedia" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Maart 2012. Besoek op 25 Augustus 2011.
  2. Anon (19 Augustus 2011). "The Children's Museum of Indianapolis Creates New Learning Opportunities through Wikipedian-in-Residence" (in Engels). The Children's Museum of Indianapolis. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Desember 2013. Besoek op 25 Augustus 2011.
  3. Johnson, L.; Adams, S. (2011). The Technology Outlook for UK Tertiary Education 2011-201 (PDF). NMC Horizon Report Regional Analyses. Austin, Texas: The New Media Consortium. ISBN 978-0-615-38209-8.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search